Relaxing Experience
Reviewed on 16 September 2014 by
Anonymous
Lizanne is die terapeut wat my gereeld behandel. Ek geniet dit baie om na hierdie kliniek te kom. Die dames is baie vriendlik en hulle voel al soos my vriendinne. Die diens is uitstekend en die behandeling is uiters professioneel en ek ontspan heerlik. Ek sal dit vir enige een aan beveel.