Tammy is baie behulpsaam!
Reviewed on 18 July 2014 by
Anonymous
Einde laasjaar het ek gesukkel met my vel, ek het geen kennis van velprodukte nie, en Tammy het voorgestel dat ek op NeoStrata gaan. Sy was baie behulpsaam en het vir my samples gegee en het deurlopend gevra hoe my vel voel. Na die proeftydperk het ek die produkte gekoop. Ek is baie gelukkig en dankbaar dat Tammy deurlopend deur die jaar my vra oor my vel toestans en altyd nuwe voorstelle maak.