Tammy het my dadelik laat welkom voel. Ek waardeer die professionele en vriendelike wyse waarop sy ons sessies hanteer. Elke behandeling is persoonlik en spreek my unieke behoeftes aan en Tammy doen baie moeite om 'n ontspanne en rustige atmorsfeer te skep. Ek sien uit na my volgende behandelings.