Uiterse bekwame hande!
Reviewed on 15 September 2014 by
Anonymous
Baie professioneel, vriendelik en gee goeie raad vir my vel. Tammy probeer nie allerande onnodige produkte aan mens verkoop nie, maar gee die gevoel dat jy is in bekwame hande. Ek is 'n uiters tevrede klient.