'n Middag vol verrassings en bederf
Reviewed on 30 June 2014 by
Cecile Victor
Baie baie dankie vir die heerlike gesigbehandeling wat jy Donderdag vir my gegee het.
Dit was ‘n middag vol verrassings: pragtige salon, die heerlike-heerlike gesigbehandeling, om met jou kennis te maak. Dit was ‘n groot voorreg om só vir my verjaarsdag bederf te word. Voorwaar ‘n middag van lekker ontspan en bederf wat ek vir lank sal onthou!
Nogmaals baie dankie!