Kundige advies en professionele diens!
Reviewed on 20 September 2014 by
Anonymous
Ek het 'n paar maande gelede vir die eerste keer Skin Renewal Stellenbosch besoek. Hulle diens was van die begin af vriendlike en professioneel. Tammy het NeoStrata se SkinActives reeks vir my aanbeveel en my vel was nog nooit so "gelukkig" nie! Ek het die afgelope week my eerste verjaarsdag facial by Tammy geniet, wat 'n heerlike bederf - 'n behandeling spesifiek vir my vel se behoeftes. By Skin Renewal weet ek, ek is in goeie hande!