Ek het besluit om vanjaar gesigsbehandelings maandeliks te ondergaan, nie net om te ontspan nie, maar om 'n positiewe verskil te sien. By Skin Renewal is 'n program vir my uitgewerk en ek kan beslis se dat my vel baie beter vertoon en voel. Die personeel is vriendelik, professioneel en beantwoord alle vrae volledig. Skin Renewal is beslis 'n salon wat ek met groot graagte aanbeveel!