Baie besonders & uitstekend!
Reviewed on 10 December 2015 by
H. H from Willowbridge
Sy is 'n uitstekende terapeut en laat jou altyd baie spesiaal voel. Die diens en vriedelikheid van al die personeel is werklik uitstekend! My afsprake by Skin Renewal Willowbridge is altyd 'n hoogetepunt in die week!