Fantastiese, professionele, vriendelike diens!
Reviewed on 17 August 2018 by
Natalie Scheepers
Jenre is n uiterse professionele terapeut wat beslis weet wat sy doen. Haar uitstekende opleiding en kennis maak keuses rakende watter produkte ek moet gebruik baie maklik. Ek voel gerus dat sy my die nodige leiding gee rakende wat die beste raad vir my vel spesifiek is. Ek hoop sy sal nog vir baie jare my kan bystaan.